Successfully reported
+25

Carmel 1 / Lantin @ Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 104 Marine Drive, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lantin @ Sea is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Margate. Dié woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die see en die visvangpier vanaf die balkon.

Dié woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer maak oop op 'n balkon met see-uitsigte en is ingerig met 'n koningingrootte-bed asook 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 slaapkamers maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Gaste moet asseblief hul eie swem- en badhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale.

Deur die skuifdeure is daar 'n balkon met 'n see-uitsig met buitesitplek en ingeboude braai- en braaitoerusting. Gaste kry veilige parkeerplek en die kompleks is stapafstand van die strand en restaurante af.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 104 Marine Drive, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Carmel 1 / Lantin @ Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 104 Marine Drive, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde0283727f8261a35bd9fc9074e674d9c25be99ed731f64bc3949eb1daf9ba2a3359b60b81ddca6707345e853c6a2dfa469a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 104 Marine Drive Margate 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.866278087645 30.370536088811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang