Lapidaria
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R407, 3 Wehmeyer Street, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lapidaria is 'n pragtige gastehuis in Willowmore wat verblyf in groot kamers bied met 'n outydse gevoel.
Gaste het 'n keuse van kamers met lugversorging wat slaapplek bied aan 2 tot 3 gaste. Die kamers het enkel- of dubbelbeddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Kinders en troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.
Lapidaria het 'n lieflike tuin waar gaste na 'n lang dag kan ontspan, asook 'n tennisbaan vir diegene wat meer aktief is. Daar is ook ingeboude braaigeriewe.
Willowmore is naby Baviaanskloof, en gaste kan deelneem aan 4x4- en bergfietsroetes in die omgewing. Die dorp bied verskeie restaurante, koffiewinkels en winkels. Gaste kan ook die Joodse begraafplaas en die ou Boerekerkhof besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nadine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 118
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R407, 3 Wehmeyer Street, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Gaste dink Lapidaria het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R407, 3 Wehmeyer Street, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang