Lapidaria
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R407, 3 Wehmeyer Street, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lapidaria is in Willowmore geleë en is 'n pragtige gastehuis wat verblyf in groot kamers met 'n vintage-gevoel bied.
Gaste het 'n keuse van lugversorgde kamers wat tussen 2 en 3 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met enkel- of dubbelbeddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Kinders en troeteldiere kan op versoek geakkommodeer word.
Lapidaria het 'n lieflike tuin waar gaste kan ontspan na 'n lang dag, asook 'n tennisbaan vir die meer aktiewe. Gaste het toegang tot ingeboude braaigeriewe.
Willowmore bied gaste maklike toegang tot Baviaanskloof, en gaste kan deelneem aan 4x4- en bergfietsroetes wat in die area gevind word. Die dorp bied verskeie restaurante, kafees en winkels, en gaste kan die Joodse begraafplaas en ou Boerekerkhof besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nadine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 118
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R407, 3 Wehmeyer Street, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Gaste dink Lapidaria het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R407, 3 Wehmeyer Street, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang