Successfully reported
+21

Laurel Cottage Self-catering Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Uitkyk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Laurel Cottage Self-catering Suites is ideaal geleë in sentraal Franschhoek. Hierdie instansie is naby 'n verskeidenheid geriewe in die dorpie en in die Kaapse Wynlande geleë.

Verblyf by Laurel Cottage Self-catering Suites bestaan uit 3 suites wat individueel versier is. Hierdie suites bestaan uit 1 of 2 slaapkamers, gemeubileer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis om maaltye in te kook.

Verder bevat elke eenheid 'n privaat badkamer, 'n sitarea en geriewe soos lugversorging, gratis WiFi-internettoegang en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die gastehuis bied ook gemeenskaplike braaigeriewe by die plonspoel, 'n goed versorgde tuin en veilige parkeerplek vir voertuie.

Laurel Cottage Self-catering Suites is die ideale basis vanwaar jy die winkels en restaurante in die dorpie, asook die nabygeleë wynproe-lokale en landgoedere kan verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4 Uitkyk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Laurel Cottage Self-catering Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Uitkyk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11ddbc945c974a9dab42627793794e3230dccd37858a1105e3696639022309b12ef4a08f1c827d537f6c8fac7616efe89f58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 4 Uitkyk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9054449 19.1143605
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang