18 on Mark
Beskrywing
Blue Gum Suite is 'n privaat kamer met 'n aparte ingang in die hoofhuis en is geskik vir oornagverblyf. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met eetgerei, breekware, 'n ketel, yskassie en 'n mikrogolfoond toegerus. Gaste kan ook die Karoo inneem deur 'n skemerkelkie op die stoep te geniet. 'n Ontbytskinkbord met ontbytgraan, muesli, jogurt en 'n croissant met kaas en konfyt word voorsien. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Let asb. dat hierdie eenheid nie troeteldiervriendelik is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Troeteldiere - honde kan slegs met vooraf reëling in die Selfsorgkothuis geakkommodeer word. Slegs honde wat tuis opgelei is en diegene wat in hul eie beddens slaap en nie op die meubels nie, sal toegelaat word. Let asseblief daarop dat die Comfort Dubbelkamer nie troeteldiervriendelik is nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Besoekers slegs met reëling.
Uitgaansverbod is van 22:00 tot 05:00.
Parkering is beperk tot een motor per eenheid. Indien u met 'n sleepwa, karavaan of kampeerwa reis, vra ons u vriendelik om die gashere vooraf in kennis te stel sodat parkering volgens vertrektyd gereël kan word.
Stel asseblief die gasheer in kennis van die verwagte aankomstyd op die dag van aankoms.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Lavender Cottage bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Linne, badhanddoeke, warmwatersakke, 'n elektriese kombers en 'n waaier word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en enkelbed geskik vir 'n kind. Daar is ook 'n slim-TV, Netflix, sekere DStv-kanale en WiFi beskikbaar. Die kothuis het 'n gesellige kaggel. Daar is 'n lieflike buite-area met 'n tafel en stoele en 'n denneboom wat skadu bied, asook 'n buitebraai. Veilige parkeerplek is agter 'n toesluithek beskikbaar. Troeteldiervriendelik op versoek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kindermatras vir 1
1 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere - honde kan slegs met vooraf reëling in die Selfsorgkothuis geakkommodeer word. Slegs honde wat tuis opgelei is en diegene wat in hul eie beddens slaap en nie op die meubels nie, sal toegelaat word. Let asseblief daarop dat die Comfort Dubbelkamer nie troeteldiervriendelik is nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Besoekers slegs met reëling.
Uitgaansverbod is van 22:00 tot 05:00.
Parkering is beperk tot een motor per eenheid. Indien u met 'n sleepwa, karavaan of kampeerwa reis, vra ons u vriendelik om die gashere vooraf in kennis te stel sodat parkering volgens vertrektyd gereël kan word.
Stel asseblief die gasheer in kennis van die verwagte aankomstyd op die dag van aankoms.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Mark Street, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang