Successfully reported

Lavender Lane Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie dankie vir netjiese kamers. Baie dankie vir netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond K
1 nag
4.4
Sep 2025

Ek was laat en hulle het my baie goed ontvang. Heerlik veilig, skoon en baie goeie ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond K
1 nag
3.8
Mei 2025

Was net in vir 1 aand en prys is bietjie hoog. Kamer is baie klein en die pad is maar vol gate.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco O
1 nag
5.0
Sep 2023

Rustig, Skoon, pynlik netjies. Verblyf was meer as aangenaam. Hulle het ook voorsiening vir "Loadshedding" d.m.v 'n kragopwekker vir die noodsaaklike tye. Ek het geniet om hier te bly. Sal hulle beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

Gerieflik. Eienaars is baie vriendelik, ontbyt was heerlik en gastehuis is stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Lavender Lane Guesthouse
Baie dankie vir die resensie. Ek waardeer.

Katie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Professioneel en tog huislik. Eienaar is 'n pragtige mens wat jou onmiddellik tuis laat voel en is absoluut kliënt-georiënteerd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Lavender Lane Guesthouse
Baie dankie vir die mooi terugvoering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Santie Street, Del Judor, Witbank, 1035, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6388b784ff6667fea5173b70477eb74a16afa4453a90c5d963ffec2186cfea3eadc62770bd567c10b5e45551ecc3bcaac024?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 36 Santie Street Del Judor 1035 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.886944444444 29.255555555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang