Successfully reported

LaVidaLekker

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

-Die huishoudster, Harriette, maak skoon op Maandae, Woensdae en Vrydae, maar nie op openbare vakansiedae nie. Sy sal skoonmaak, al die linne omruil, jou wasgoed was, ens. Hierdie diens is ingesluit, alhoewel jy welkom is om haar 'n fooitjie te gee as jy voel jy moet.
-Badhanddoeke word voorsien en een keer per week omgeruil. Moet asseblief nie hierdie handdoeke strand toe neem nie. Die eienaars het 'n paar ou handdoeke wat gaste kan gebruik.

Die volgende is beskikbaar op aanvraag en met vooraf reëlings:
- Kampeerbedjie met pasgemaakte matras
- 'n Stootwaentjie met 'n verwyderbare baba-motorstoel
- 'n Kleuter-motorstoel
- 'n Hoë stoel

Let asseblief daarop: Tensy anders ooreengekom voor verblyf, word geen partytjies, geen kommersiële fotosessies en slegs betalende gaste op die eiendom toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 700
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 700
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 131 State President CR Swart Road, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cf6ac59fbfc40e92a648013a4b4b4b1964ec55516ece5e3efcf8aa9ef3703983a9ac98ffaf0c3310cae2df222a0e4c17cbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 131 State President CR Swart Road Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.071732959769 23.029810009787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang