Successfully reported

Lazy @ Kruger

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jaques S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Die hot tub is 'n wenner, en die wild was volop. Dis regtig 'n baie mooi plekkie, en modern. Ek sal glad nie weer 'n ander plek wil bespreek nie. Baie skoon, en alles wat 'n mens nodig het om 'n kuier gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Awesome. From arriving to departing, everything worked well. Our expectations were met 100%. The host was available when required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Eienaars is baie vriendelik, op die bal met wat daar aangaan en omgewing. Ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simoné D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Geriewe is goed ingerig en netjies. Vreeslik lekker gebly. Ons het baie van die buite area gehou. My man kon lekker buite ontbyt maak met die gemaklike braai geriewe en gereedskap wat tot ons beskikking was. Die groot tafel buite was lekker omdat ons almal saam kon eet en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elekanyani D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

The place is very beautiful. Exactly how it is in the pictures. We had a very awesome stay. The house is very beautiful and exactly how it is in the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Lekker. Oop. Waarde vir geld. Luuks. Rustig. Vreeslik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonora
Lazy @ Kruger
Baie dankie! Was lekker om julle te kon akkommodeer!

Desire G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Beste waarde vir jou geld. Baie lekker huis, mooi onthaalarea vir braai saam familie en vriende, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneliese G
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Aangenaam en stylvol. Aangename verblyf in 'n goed-toegeruste woning met ekstra aandag aan die fynere aspekte. Uitsonderlike dekarea met alle braaitoerusting en genoeg sit- en kuierplek onder skadubome. Groot swembad (nie net plaspoel nie). Skaduparkering en goeie buitebeligting. Die unieke buitebadkamer met sy donkie was 'n aangename ervaring vir beide grootmense en kinders. Pretty, die huishulp, is baie bekwaam, professioneel en hulpvaardig. Die eienaars is 'hands-on' en reageer onmiddellik op navrae en kwessies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monique N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

My hart is vol! Ons tydjie by Lazy@Kruger was waarlik ongelooflik. Ons het 'n ongelooflike lekker tyd gehad by die Lazy@Kruger. Ontvangs en kommunikasie was uitstekend. Elke dag se skoonmaakdiens was baie goed, en die dames was altyd vriendelik en behulpsaam. Ons was bederf met ongelooflike wild wat tot by ons huisie gekom het elke dag. Die stoep/deck area is besonders. Baie lekker aande gehad om die vuurtjie en kinders het die swembad goed benut. Die huisie is gemaklik, skoon en gerieflik. Die buitebadkamer was my gunsteling. Gee waarlik die "in-die-bos" gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leonora
Lazy @ Kruger
Baie dankie vir so spesiale review! Ons hoop om julle gou weer te sien! Wat 'n voorreg om julle te kon akkommodeer!

Simon M
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

It was fulfilling in more ways than one. Our stay was perfect. It's a beautiful home where you can get in touch with nature. If you want a place away from the busy city and want peace of mind, this is the place for you. We went as four couples and we had a beautiful time. The space inside, specifically the sitting room, is a bit small to medium, but the outdoors makes up for it exceedingly. We loved the place. It's amazing. There are also animals that roam around and come by the house. The host was always there when we needed help, which was great. I would definitely come back here without hesitation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leonora
Lazy @ Kruger
Thank you for the great review, Simon! Hope to see you again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leonora Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R3 500
R 3 500 R 3 150
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 500
R 3 500 R 3 150
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
R 3 500 R 3 150
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1499 Luislang Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeff22ac272ce384bbd0fe9883169402ec96eb0501c3235f572b554e9d3bac836a9a65bc0eac624a6291262aede3a5f5dd62a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R3 150 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 1499 Luislang Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.3489246 31.7668944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang