Successfully reported
+91

Lazy @ Kruger

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 10 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1499 Luislang Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R3 500 R3 150 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Lazy @ Kruger is 'n bekoorlike vakansiehuis wat gemaklike selfsorgverblyf bied in Marloth Park, 'n wildreservaat en vakansiedorp geleë aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin.

Hierdie verblyf het 'n omsetter en battery-rugsteunstelsel in plek vir beurtkrag.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders in 4 slaapkamers. Twee van die slaapkamers is bo geleë, terwyl die ander 2 kamers onder is en oopmaak na 'n patio. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort en spa-bad.

Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Beide kamers het 'n kindermatras en deel 'n derde badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en ysmasjien. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is in die kombuis beskikbaar. Die huis spog met 'n groot buite-onthaalarea op die dek, met buite-eetareas, ruim ontspanningsareas, 'n braai-area, 'n oneindigheidspoel met sonstoele en 'n speelarea vir kinders. Hierdie huis het sonkrag.

Gaste kan 'n verskeidenheid plaaslike besienswaardighede en aktiwiteite geniet, insluitend wildkyk, stap en voëlkyk. Daarbenewens kan gaste 'n kort entjie neem na 'n uitkykpunt wat uitkyk oor die Krokodilrivier, waar hulle plaaslike wildlewe kan sien.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jaques S
Gesin met klein kinders
5.0
Die hot tub is 'n wenner, en die wild was volop. Dis regtig 'n baie mooi plekkie, en modern. Ek sal glad nie weer 'n ander plek wil bespreek nie. Baie...
Sien meer
Jun 2025
Johan K
5.0
Awesome. From arriving to departing, everything worked well. Our expectations were met 100%. The host was available when required.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Alwyn J
Saam met lewensmaat
5.0
Eienaars is baie vriendelik, op die bal met wat daar aangaan en omgewing. Ongelooflik lekker gebly.
Mrt 2025
Simoné D
Gesin met klein kinders
5.0
Geriewe is goed ingerig en netjies. Vreeslik lekker gebly. Ons het baie van die buite area gehou. My man kon lekker buite ontbyt maak met die gemaklik...
Sien meer
Mrt 2025
Elekanyani D
Saam met vriende
5.0
The place is very beautiful. Exactly how it is in the pictures. We had a very awesome stay. The house is very beautiful and exactly how...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leonora Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1499 Luislang Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Lazy @ Kruger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R 3 500 R 3 150
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 500
R 3 500 R 3 150
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
R 3 500 R 3 150
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1499 Luislang Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeff22ac272ce384bbd0fe9883169402ec96eb0501c3235f572b554e9d3bac836a9a65bc0eac624a6291262aede3a5f5dd62a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R3 150 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 1499 Luislang Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.3489246 31.7668944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang