Le Bocage Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 De Waal Street, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hierdie gastehuis is in die hartjie van Joubertina, 'n klein Oos-Kaapse dorpie met 'n ouwêreldse, nostalgiese atmosfeer, geleë. Le Bocage bied verblyf met pragtige oop ruimtes, uitsigte oor die omliggende berge, groot stoepe en ou houtvloere aan.
Die verblyf by Le Bocage bestaan uit 6 kamers wat individueel ingerig is en 3 aparte eenhede. Die en suite-kamers is in 'n ou plaashuis geleë. Die kamers beskik oor dubbelbeddens of 2 enkelbeddens. Elke kamer het ook 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe en komplimentêre toiletware. Verder is daar 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk en nog 'n selfsorgeenheid met slaapplek vir 4 gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 20 De Waal Street, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
- Gaste dink Le Bocage Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 De Waal Street, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang