Le Bourgette
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 27, Le Bourgette, Reservoir Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Le Bourgette is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die historiese dorp Franschhoek. Die kompleks is naby 'n verskeidenheid restaurante, winkels, wynproe-plekke en landgoedere in hierdie deel van die Kaapse Wynlande geleë.
Die smaakvolle woonstel het lugversorging, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander basiese toerusting en benodigdhede toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.
Die woonstel het 'n omsetter wat die platskerm-TV, WiFi en DStv-dekodeerder gedurende beurtkrag aan die gang hou. Dit kan ook gebruik word om selfone en skootrekenaars te laai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Royden Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Unit 27, Le Bourgette, Reservoir Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Le Bourgette het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 27, Le Bourgette, Reservoir Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang