Successfully reported
+13

Le Caroo-Kothuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Plasket Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Le Caroo-Kothuis bied knus selfsorgverblyf met 'n aparte ingang van die hoofhuis, wat in die hartjie van Graaff-Reinet geleë is. Dit is ideaal geleë binne loopafstand van die hoofattraksies en restaurante van hierdie historiese dorp.

Hierdie kothuis bied gemaklik slaapplek vir 2 volwassenes. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed sowel as 'n rusbank. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie verblyf het lugversorging en sonkrag.

Daarbenewens beskik hierdie eenheid oor 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis tee, koffie, suiker en beskuit word voorsien. Vir gaste se gerief is 'n platskerm-TV met DStv en Netflix en gratis WiFi beskikbaar.

Gaste het veilige parkering vir 'n voertuig, karavaan of boot agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel.

Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Joyce L
Saam met lewensmaat
5.0
Die vriendelike, pragtige plek het ons kuier lekker gemaak. Pragtig en rustig. Toegerus met veel meer as wat jy verwag.
Okt 2025
Hanlie D
Saam met lewensmaat
5.0
Het net oornag, maar sal baie graag weer by Le Caroo gaan oorbly. Ons het heerlik oornag in 'n gemaklike en skoon kothuisie met alles wat ons nodig ge...
Sien meer
Sep 2025
Zani V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is 'n baie lekker plek, voel so tuis as mens daar aan kom. Dis ons 2 keer al by Le Caroo en dis 'n baie lekker plek.
Sep 2025
Andre J
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike eienaar, gemaklike en gerieflike verblyf. Die akkommodasie is uiters netjies, alles wat jy nodig het en veilig. Die gasvrou is uiters behu...
Sien meer
Aug 2025
Riana V
5.0
Sal definitief aanbeveel. Die verblyf was perfek. Ruim, gerieflik, skoon en netjies en veilig. Daar is ook veilige parkering agter 'n hek. Die gasvrou...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 15 Plasket Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Le Caroo-Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Plasket Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcaee6295bcc6bdd3ddfc32f152cfbd36ff1ae748dafd40a30c7be9e90c319ead097344883713add2de5ad378cab83d4fcf9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 15 Plasket Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.254716548369 24.526773271562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang