Successfully reported

Le Danté

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Veilige, rustige en netjiese oornaggeriewe. Baie dankie vir julle gasvryheid en die ekstra moeite om ons te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

M G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Welkome ontvangs deur Ina. Ruim eenheid met braaiplek en veilige parkering. Le Danté het ons verwagtinge oortref! Ruim, silwerskoon eenheid met 'n heerlike stort! Als was daar soos geadverteer was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het heerlik ontspan in mooi, veilige en baie netjiese akkommodasie. Le Danté was vir ons wat met ons scramblers die stiller paaie wou ry die ideale verblyf. Die akkommodasie is besonder ruim en Koos en Ina het moeite gedoen om ons behoeftes te akkommodeer. Dit was ook lekker om die volle DStv-pakket te hê sodat ons al die sport wat ons wou kyk, kon kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chere C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Veilig en gemaklik, aircon en wasmasjien 'n bonus. Baie gemaklik en lekker gebly, alles wat mens nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Netjies, veilig naby alles wat nodig is. Baie lekker gebly, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus S
1 nag
4.6
Mrt 2024

Heerlik oornag en gasheer was baie ontvanklik & stel belang in my doen en late. Baie goeie oornag gerief of selfs vir lang termyn verblyf. Eenheid is volledig toegerus. Alle luuksighede is beskikbaar soos WiFi, solar, volledige DSTV en selfs onderdak parkering vir voertuie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nella D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie gasvrye mense, netjies en baie mooi! Ons kan Le Danté verseker aanbeveel, en sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hema L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Excellent, Ina and Koos were excellent hosts, helpful and we have become friends. The pictures do not do the farm justice. Ina is going to do some upgrades before her guests arrive for December vacation. Guests should be aware that they are cultivating medicinal cannabis and you do get the smell of the cannabis. Did not affect us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Skoon, stil en veilig. Baie mooi area en ook naby aan winkels. Ons het die verblyf geniet, geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Heerlik, rustig. Pragtige mooi en gerieflik toegeruste verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Ian Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqCQDrnYIB097s5I9QPdCwqcLSOJYTj5ktNeJQqsj25ELAr0lxW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 124 Ian Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.809727683818 26.676937201345
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang