Successfully reported
+29

Le Graan Guestroom

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45, Bakenfontein Farm 1182, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Le Graan Gastekamer is 'n bekoorlike plaasateljee wat knus oornagverblyf bied. Geleë op 'n werkende plaas tussen die Riebeekvallei en Malmesbury, is dit die ideale omgewing vir 'n romantiese wegbreek.

Hierdie smaakvol versierde eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met lugversorging en 2 enkelbeddens wat maklik in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer is toegerus met beide 'n bad en stort, en kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea sluit 'n kombuisie met 'n yskassie, lugbraaier, mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Eet- en sitarea bied 'n plek om te ontspan en maaltye te geniet. Die eenheid het ook 'n muurgemonteerde TV met 'n volledige reeks DSTv-kanale, stromingsdienste en gratis WiFi.

Buite bied die bekoorlike onderdakpatio gemaklike buitemeubels, wat dit die perfekte plek maak om 'n oggendkoffie te geniet. Veilige parkering word ook voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charmaine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • R45, Bakenfontein Farm 1182, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le Graan Guestroom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45, Bakenfontein Farm 1182, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd6b7a2978436d4243954f3fcdb8e9c67a6d258addd7396487a9ae431a5c68952334a8a7fe7bf212ec7d48cdb73f4537bcdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 R45 Bakenfontein Farm 1182 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.47230356674 18.77557282633
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang