Successfully reported
+22

Leegle

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 116 Cilliersstreet, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Leegle is 'n selfsorg-eenheid wat tot 6 mense kan akkommodeer en is in Franskraal, stapafstand van die strand af geleë.

Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 1 kamer met 'n dubbelbed, die ander met 2 enkelbeddens. Die badkamer word tussen die kamers gedeel en het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die sitkamer het 2 bykomende enkelbeddens vir kinders, sowel as 'n rusbank met 'n TV en slegs plaaslike kanale. Die volledig toegeruste kombuis het 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas asook ander toebehore. Daar is 'n buitebraai-area om te geniet. Daar is gratis WiFi op die perseel beskikbaar.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie. Neem asseblief kennis dat die eienaars van die instansie op dieselfde eiendom woon.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anthea S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. It was very nice and the owners were very hospitable. I will definitely go there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Dillon C
Saam met vriende
5.0
Absolutely amazing. The stay was absolutely amazing, friendly hosts, brilliant location and great value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Ismail A
Gesin met tieners
5.0
Great location. We had a wonderful time during our recent holiday stay. The accommodation was comfortable and well equipped. The hosts ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Lecae L
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. It was great, amazing and very peaceful with amazing hospitality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Michelle L
Besigheidsreis
5.0
Leegle - Well rested for the evening. Awesome friendly host. The accommodation was perfect for our team of workers.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jasper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 116 Cilliersstreet, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leegle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 116 Cilliersstreet, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0c453e82692ea0d2882ff75c5edb004ad5e55aca153bba0b2085f22270b02c48863497e52746e52107421e19d9c1fed153f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 6 mense 61 5 1 5 116 Cilliersstreet Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.60644 19.3986379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang