Successfully reported

Leeupoort Galago Rest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Alta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beveel hierdie selfsorg met vrymoedigheid aan. Ons het baie lekker gebly. Ruim kamers. Warm geslaap en goeie stort. Netjiese braaiplek. Toegekamp het diere kom groet. TV het goed gewerk. Goeie sein. Ongelukkig geen WiFi, maar ons het dit nie gemis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jodene
Leeupoort Galago Rest
Baie dankie vir jou goeie terugvoering, ons is baie bly dat julle lekker gebly het, sien uit om julle in die toekoms terug te verwelkom.

Susan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie rustig en lekker. Dit was baie lekker. Ons sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Pragtige natuur omgewing en baie rustig. Baie oulike plek, die diere is vrek oulik en vriendelik. My kinders het dit vreeslik baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolan Henry E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lovely place that I would definitely recommend. Very nice. The house is spacious and has everything. The amenities are plentiful, and the animals around us were incredible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Sal weer daar bly. Hulle kon ons akkommodeer op kort kennisgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Rustigheid. Die weer was baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Angeline V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Real value for money, a home away from home in a peaceful and tranquil environment. The accommodation was spacious, modern, and clean. The owners were amazing as far as communication goes. They ensured I was always updated about everything to ensure a comfortable and stress-free stay, even enabling us to book additional time. My family enjoyed their stay. Thank you so much. I would definitely recommend Gelago's Rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalene B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lekker. Soos altyd weer lekker gekuier, al het dit baie gereën die keer. Eienaars het baie verbeterings aangebring wat ons verwelkom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustig, privaat, asemrowend. Absoluut lekker gebly, rustig met baie wild om jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Onbeskryflik lekker. Het dit baie geniet, dit was stil en net 'n ongelooflike wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jodene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R920
R 920 R 690
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R920
R 920 R 690
per nag (plek vir 5)
Vanaf R920
R 920 R 690
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1444 Ifafa Street, Leeupoort Holiday Village, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA938b58156436b5de63f0acd6664d0717da42d56f5d24bb2d9aba5302f4eb9b6e60a5647592ddff54e1ff624f6ea067d8087c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R920 nouVanaf R690 per nag (plek vir 5) 51 5 1 5 1444 Ifafa Street Leeupoort Holiday Village 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.9261551 27.6365419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang