Leeuwdraai Safaris
Beskrywing
Dit is ideaal vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Gaste maak van 'n gedeelde badkamer met 'n stort gebruik. Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie met 'n yskassie in. Verder is daar 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegrus is. Di eeenheid bied 'n uitsig oor die kampeerarea en die omliggende bosveld.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only self-catering basis.
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.
Moet asseblief nie die handdoeke wat voorsien word vir enigiets anders as om te bad/stort gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dit is ideaal vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Gaste maak van 'n gedeelde badkamer met 'n stort gebruik. Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie en 'n yskassie in. Verder is daar 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toeegrus is. Die eenheid bied 'n uitsig oor die kampeerarea en die omliggende bosveld.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only self-catering basis.
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.
Moet asseblief nie die handdoeke wat voorsien word vir enigiets anders as om te bad/stort gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dit is ideaal vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Gaste maak van 'n gedeelde badkamer met 'n stort gebruik. Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie met 'n yskassie in. Verder is daar 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Hierdie eenheid bied 'n uitsig oor die kampeerarea en die omliggende bosveld.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only self-catering basis.
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.
Moet asseblief nie die handdoeke wat voorsien word vir enigiets anders as om te bad/stort gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dit is ideaal vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Gaste maak van 'n gedeelde badkamer mer 'n stort gebruik. Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie met 'n yskassie in. Verder is daar 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegrus is. Di eeenheid bied 'n uitsig oor die kampeerarea en die omliggende bosveld.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only self-catering basis.
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.
Moet asseblief nie die handdoeke wat voorsien word vir enigiets anders as om te bad/stort gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dit is ideaal vir 'n gesin en het 2 enkelbeddens sowel as 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en word gedeel met gaste in Elephant 2. Verder het die eenheid 'n koffiestasie met 'n yskassie. DIe skuifdeur bied lieflike uitsigte oor die bosveld en is naby die gemeenskaplike Jacuzzi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only self-catering basis.
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.
Moet asseblief nie die handdoeke wat voorsien word vir enigiets anders as om te bad/stort gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Ideaal geskik vir 'n gesin, is hierdie eenheid ingerig met 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Dit deel 'n eksterne badkamer met Elephant 1, wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet en maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis. Daarbenewens het hierdie eenheid 'n koffiestasie met 'n yskassie. Die skuifdeure maak oop na pragtige bosveld-uitsigte en is naby die gemeenskaplike Jacuzzi geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only self-catering basis.
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.
Moet asseblief nie die handdoeke wat voorsien word vir enigiets anders as om te bad/stort gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eenheid bestaan uit 'n slaapkamer met lugversorging en 2 enkelbeddens. 'n Stort, dubbelwasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Die leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank slegs vir kinders en die aangrensende area beskik oor 'n vermaaklikheidsarea met 'n eetkamertafel, sitarea en TV. Hierdie eenheid maak direk oop na die gemeenskaplike swembad en lapa-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.
Moet asseblief nie die handdoeke wat voorsien word vir enigiets anders as om te bad/stort gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die losstaande eenheid id ideaal vir 'n gesin en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed sowel as 'n privaat badkamer met 'n stort. Die leefarea het lugversorging, 'n driekwartbed en 'n enkelslaapbank. Verder het die eenheid 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die eenheid het sy eie stoep en braai-area met lieflike uitsigte oor die bosveld.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.
Moet asseblief nie die handdoeke wat voorsien word vir enigiets anders as om te bad/stort gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Portions 18,19 and 28 of Leeuwdraai, Moloto, Cullinan, 2000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang