Successfully reported
+16

Bainskloof Self Sorg

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leewengtuin, Bainskloof, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bainskloof Self Sorg is 'n selfsorgeenheid op 'n werkende plaas net buite Wellington. Hierdie verblyf spog met pragtige uitsigte oor die omliggende berge en is ideaal vir dié wat op soek is na rustige oornagverblyf.

Die ateljee-eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Die kamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.

Die eenheid het 'n klein kombuisie wat met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad op die perseel, braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Hierdie verblyf is ideaal vir dië wat die platteland wil verken. Bainskloof Self Sorg is buite die dorp, maar steeds naby genoeg aan winkels, restaurante, wynplase en verskeie doendinge soos stap- en fietsryroetes.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Clarenise C
Saam met vriende
5.0
Value for money. Really enjoyed this stay. So beautiful and to be surrounded by nature is a big plus.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Guy M
Saam met lewensmaat
5.0
Had the best nap curled up with their sweet Whippet! Phenomenal! We can't wait to go back for a longer stay. It was peaceful, calm and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Elzabé V
Saam met lewensmaat
5.0
Beeldskone plaas en oulike diere. Heerlike naweek! Netjiese, skoon eenheid met ’n vriendelike en akkommoderende gasvrou. Pragtige plaas, sal graag wee...
Sien meer
Aug 2025
Christel V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige berge en rus vir die siel. Heerlik gebly. Perfek om uit die stad te kom. Lekker die aand by die vuur gesit en heerlik geslaap. Baie mooi omge...
Sien meer
Jul 2025
Lina W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. We thoroughly enjoyed our stay in the quaint, comfortable and well-stocked cottage. The location is great for nature lovers,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Luane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Leewengtuin, Bainskloof, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bainskloof Self Sorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leewengtuin, Bainskloof, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf50a7098fd9fa6217d9a39ea0cdfa62bcb3b95768f2f9e3b47740a76bd79eb6ce2b75c9f84d4e7d14054b51bf3c1af46445f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Leewengtuin Bainskloof 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -33.641842981004 19.061145378077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang