Successfully reported

Bainskloof Self Sorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Clarenise C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Value for money. Really enjoyed this stay. So beautiful and to be surrounded by nature is a big plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guy M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Had the best nap curled up with their sweet Whippet! Phenomenal! We can't wait to go back for a longer stay. It was peaceful, calm and restorative. The animals are such a highlight, so if you don't like animals, this could be a challenge because there is a beautiful Siamese cat, a dedicated Collie and a naughty Whippet that will steal your heart! The double bed is comfortable, the coffee and rusks provided are delicious and the views - spectacular!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabé V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beeldskone plaas en oulike diere. Heerlike naweek! Netjiese, skoon eenheid met ’n vriendelike en akkommoderende gasvrou. Pragtige plaas, sal graag weer kom kuier! Net jammer die weer het nie saamgespeel nie, maar die oulike honde het dit sommer soos 'home' laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pragtige berge en rus vir die siel. Heerlik gebly. Perfek om uit die stad te kom. Lekker die aand by die vuur gesit en heerlik geslaap. Baie mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lina W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantastic. We thoroughly enjoyed our stay in the quaint, comfortable and well-stocked cottage. The location is great for nature lovers, safe and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Just what we needed! Great, relaxing and the service was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Kon nie vir beter vra nie. Bainskloof Sel Sorg was beslis 'n aangename verrassing vir ons gewees. Die area is baie mooi en rustig. Die kamer is netjies en skoon en alles wat ons nodig kon hê, was voorsien. Hierdie is regtig waarde vir geld en ons gaan beslis weer hier stop op ons volgende Kaap reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Friendly and relaxing. Beautiful views. Friendly family. Loved our visits from the family collie and bantams passing by our door. Homesteading paradise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luane
Bainskloof Self Sorg
Thank you very much for choosing our place. Welcome back anytime.

Riaan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rus vir jou siel tussen berge. Wonderlike plaasomgewing, mooi natuurskoon, die eenheid was baie netjies en funksioneel. Ons gasvrou het ons verwelkom en baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Amazing views and perfect escape location. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Luane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leewengtuin, Bainskloof, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf50a7098fd9fa6217d9a39ea0cdfa62bcb3b95768f2f9e3b47740a76bd79eb6ce2b75c9f84d4e7d14054b51bf3c1af46445f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Leewengtuin Bainskloof 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -33.641842981004 19.061145378077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang