Successfully reported

Leisure Bay: Alprop Apartments

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Karolise P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie netjies met 'n baie mooi see uitsig. Het baie lekker gebly in die plekkie! Baie skoon en netjies. Mooiste see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Woonstel op die strand. Ons het die tyd by Alprop geniet. Die ligging en die see-uitsig was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker op die strand, met die meeue en berg wat jou elke dag begroet. As jy hou van die geluid van die branders in jou ore, is die plek beslis vir jou. Swembad is 'n absolute lafenis op 'n warm dag. Veilig, skoon en netjies. Mario is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar gaan, vir 'n 3de besoek. Die mooiste uitsig op die berg. Die plek kan gerus sy naam verander na Opi strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Fantastiese uitsig van Tafelberg en see, reg op die strand, naby V&A Waterfront. Die uitsig op Tafelberg en die see was selfs meer asemrowend as op die advertensie. Die woonstel is toegerus met alles wat nodig is. Die sekuriteitsbeheer laat mens veilig voel. Die V&A Waterfront, Tafelberg, Kaapstad middestad, belangrikste besienswaardighede en verskeie winkelsentrums is maklik bereikbaar, mits jy jou eie vervoer het. Die slaapkamer kyk uit op die parkeerarea, hoofpad en treinspoor. Verkeer op laasgenoemde is steurend, selfs in die oggendure. Ons was teleurgesteld dat WiFi nie beskikbaar was nie. 'n Gemakliker bank in die sitkamer word aanbeveel om die hele ervaring te verbeter.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rian V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Dit was regtig baie lekker. Sal beslis weer. Sal baie beter wees as hulle eetplek ook kan oopmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Very pleasant. Will hopefully return next year. Easy to access the apartments and the beach. Excellent view of the ocean and Table Mountain. Great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Skoon en netjies, asook lekker naby alles. Waterfront/Bloubergstrand. Baie lekker, net te kort. Sal vir seker weer daar bly vir langer. Heerlike, superskoon eenheid met die mooiste uitsig oor Tafelberg. Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat nodig is. Die lekkerste was om die branders heeldag en heelnag te hoor. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan Timmerman T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Excellent. The stay was perfect and absolutely stunning. Everything that was needed from fans to extra blankets, even an equipped kitchen. Everything you need for a stay in Cape Town under one roof. Would definitely return to the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Alles en nog meer - sien resensie. Blyplek uitstaande. Een stel handdoeke egter nie genoeg vir 06 dae. Te min toiletpapier vir seker net 'n oorsig. 'Lead' is 'n noodsaaklikheid. Weber op stoep? Ekstra kombers. Waarom nie WiFi?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Leisure Bay: Alprop Apartments
Beste Leon, Dankie vir jou 5-ster resensie en tweede bespreking by ons. Ons is jammer dat ons nie jou verblyf die ekstra 5 nagte wat jy telefonies versoek het tydens jou verblyf kon verleng nie, a.g.v. die groot aanvraag in besprekings van ons gewilde instansie. Ons hoop om julle binnekort weer vir die derde keer te hê.

Pieter L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Baie rustig en lekker met die see reg voor jou. Was baie lekker, goed toegeruste woonstel op die see en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mario Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 295
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 295
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 326 Leisure Bay, Lagoonbeach Drive, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlZWIzYzVhLWE3MTUtNDdlYy1hN2M5LWMxMmRmMDE2OTJhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 326 Leisure Bay Lagoonbeach Drive, Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.893560251052 18.481675386429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang