Leisure Bay: Alprop Apartments
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
                                    Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. 
                                            
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2023 tot 11 Jan 2024 en 12 Dec 2024 to 10 Jan 2025. 
                                                
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 30 Nov 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
                                    Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. 
                                            
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2023 tot 11 Jan 2024 en 12 Dec 2024 to 10 Jan 2025. 
                                                
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste sal na bespreking versoek word om 'n huurooreenkoms te teken wat per e-pos gestuur sal word, binne 48 uur nadat hulle versoek is om dit te doen.
U sal versoek word om 'n geldige ID in die vorm van 'n bestuurslisensie/ID/paspoort aan die wagte by die sekuriteitshek te toon, wat moet ooreenstem met die naam wat in die bespreking verskaf is, om toegang tot die kompleks te verkry.
Uitstaande saldo's (indien enige) van die volle gefaktureerde bedrag moet 7 - 30 dae voor aankoms vereffen word deur die besprekingsplatform se betalingsstelsel te gebruik, volgens die bepalings uiteengesit in die huurooreenkoms.
Leisure Bay se Gedragsreëls moet te alle tye nagekom word.
Huishouding kom een keer per week vir verblyf van 9 nagte of langer, en skoonmaak na verblyf is ingesluit.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 326 Leisure Bay, Lagoonbeach Drive, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang