Successfully reported
+9

Leisure Bay Sea View Apartment

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 325 Leisure Bay Lagoon Gate Drive, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Leisure Bay Sea View Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n Weskus-voorstad en is die ideale plek vir diegene wat Kaapstad of die omliggende area besoek. Die goue strande van Bloubergstrand is naby en is ideaal vir watersport soos seilplankry en vlieërbranderry, terwyl ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies doen en uiteet in die nabyheid geniet kan word.

Die woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Die sitkamer maak oop op 'n balkon wat 'n buitetafel met 4 stoele het. Gaste word getrakteer op pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, Tafelberg en Robbeneiland in die verte. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en is verbind met die Leisure Bay Hotel. Die hotel het 2 swembaddens, jy kan van die swembaddens en verskeie ander hotelgeriewe gebruik maak.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lynette & Don C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Fantastic clean everything you need is in the apartment. I would give more than a 5 star.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Alta E
Saam met lewensmaat
5.0
Een van die mooiste see-uitsigte ooit. Woonstel is goed toegerus. Netjies en veilig. Ons het baie lekker gebly.
Des 2024
Rian V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Dit was regtig baie lekker. Sal beslis weer. Sal baie beter wees as hulle eetplek ook kan oopmaak.
Okt 2024
Lynette & Don C
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to stay. Clean / everything that you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Marike P
5.0
Lekker see uitsig en rustige omgewing. Is 'n pragtige en goed toegeruste plekkie reg op die strand.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 325 Leisure Bay Lagoon Gate Drive, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leisure Bay Sea View Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 325 Leisure Bay Lagoon Gate Drive, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOaQ8wEcjRWq9COvzsLrkWefbPf36yfIkF77GQPkr3WJ4pcZtte?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 325 Leisure Bay Lagoon Gate Drive Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.894194782541 18.481584191322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang