Successfully reported

Lekker Rus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Cornelia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

We have finally found our special place in Bloemfontein. We have tried out a few places in Bloemfontein. Finally found Lekker Rus. It's a beautifully decorated open space, a place where you can feel calm and safe. It has everything you need without making you feel cramped. Beautiful garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharina N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful and well equipped. Beautiful and well equipped unit in a quiet area. Hosts are very friendly. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roux V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal vir seker weer gebruik maak van die woonstel! Pragtige en baie gerieflike woonstel. Die eienaars was gasvry en het seker gemaak dat ons gemaklik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Keurige oornag plek en ons het lekker gerus. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Hospitable and friendly. We were welcomed by the host in person. Excellent accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Goed ingerigte verblyf. Sal aanbeveel. Ons het lekker gebly. Goed ingerig met alles wat nodig is. Vriendelike ontvangs. Definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari V
1 nag
5.0
Jun 2025

Mooi ruim verblyf en rolstoelvriendelik. Ek en my ma het heerlik gebly. Die lugversorger het vinnig die koue Bloemfontein-winter verdryf, en die kamer en badkamer was ruim en gerieflik. My ma is in ’n rolstoel, maar sy het maklik daarmee reggekom — die inrolstort en die goed geplaasde toilet maak dit baie toeganklik vir rolstoelgebruikers. Daar is egter geen reëlings by die toilet nie, maar ons reis met ons eie opvoubare reëling. Die kombuisie is uitstekend toegerus, ideaal vir ’n kort of selfs langer verblyf. Die groot tuin bied baie privaatheid en rus. Bettie is ongelooflik vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Sy het blitsig via WhatsApp op al ons vrae gereageer. Ek beveel Lekker Rus met oorgawe aan — of dit nou vir een nag of ’n paar is, jy gaan beslis lekker rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda G
Lang verblyf
5.0
Jun 2025

Hoogs aanbeveel. Sal weer daar tuisgaan. Uitstekende verblyf! Eenheid was baie netjies, linne is na 'n paar dae omgeruil. Ligging is uitstekend: naby winkels, hospitaal, dokters, UV, ens. Ook 'n baie stil, rustige en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstekende verblyf. Ons het heerlik gebly. Vriendelike ontvangs en alles wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Vorster Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11683e5f7cb7d3d2b1a3e7d0d47982d6b4f38fe4c11979889d7a73b7112d12b3d88309acab8b66887a72536bb5bb31d83d05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 15 Vorster Crescent Fichardtpark 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.135672617487 26.176271215081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang