Successfully reported
+10

LekkeRus

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Voortrekker Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

LekkeRus is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Loeriesfontein en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n lessenaar en 'n draagbare lugversorger sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante. Dit is ook 64 km vanaf Nieuwoudtville en 80 km vanaf Calvinia.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Burger V
5.0
Lekker vibe. Plek is squeaky clean. Goed toegerus.
Sep 2025
Andrea J
Besigheidsreis
5.0
It was truly a very pleasant stay. First class. I truly had an excellent stay. Very comfortable and pleasurable. One of the best accomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Willie L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap. Kon nie Netflix aan die gang kry nie.
Mei 2025
Hilmeree B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige atmosfeer. Lieflik gebly en baie sag geslaap. Rustig en lekker gebly.
Des 2024
Gideon D
Saam met lewensmaat
4.4
Heerlik en gerieflik. Sien sterre.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Voortrekker Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Gaste dink LekkeRus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Voortrekker Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0e9189f754d156acf082dd26ca520b7ebbdde7372f972fb18ae7f02cc8bb99ef590faae6ca01337adf1048a4bc9a6c3cbe0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 5 Voortrekker Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.956064176945 19.44797267368
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang