Lemon Tree Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Smith Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lemon Tree Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige woonbuurt in Aliwal-Noord. Die gastehuis is sentraal geleë en naby winkels, skole en geriewe in die omgewing.
Verblyf word in 2 oopplan-eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk gebied. Elke slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus is. Ander geriewe sluit lugversorging, TV's met Netflix en gratis WiFi in.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sunel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 91 Smith Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
- Gaste dink Lemon Tree Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Smith Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang