Successfully reported

Lemon Tree Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Michelle N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Felt like home away from home. 10/10 stunning place and very clean. Will definitely stay there again when we go that way again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Mooi, skoon en bekostigbaar. Dit was wonderlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand Marthinus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Safe, modern. Great stay with value for money, very modern and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie netjiese blyplek. Pragtige en baie ruim kamer. Kamer en geriewe is baie netjies. Kan met geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila A
1 nag
5.0
Mei 2025

Netjies en veilige oornag plekkie. Sal beslis weer daar bly. Baie netjies met die nodige om 'n gemaklike oorslaap te verseker. Ek het laatnag opgedaag. Al die nodige inligting is per WhatsApp met my gedeel en ek kon sonder enige probleme inkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons was in die area vir werk, en het die rustigheid van Lemon Tree geniet. Lemon Tree was 'n wonderlike plekkie om oor te bly, baie skoon en netjies. Veilige parkeerplek. Vriendelike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Gerieflik, modern en baie ruim. Absoluut mal oor die eenhede! Baie ruim = 'n groot bonus. Modern, netjies, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitskekend. Een van die beste plekke waar ons geslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Comfortable, modern, clean and well appointed. Lemon Tree was very efficient in responding to my initial query and was accommodating with my small dog. The accommodation was spacious, clean, well appointed, and modern. The host was great. I'd definitely stay there again if travelling through Aliwal North.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Izak E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Genotvol, stylvol en baie rustig. Dit is stylvol en rustig. Naby restaurante. Iemand het vergeet om Cremora uit te sit vir die koffie. Ons was verras om die volle DStv-pakket te kry en kon selfs die rugby kyk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sunel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Smith Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62112817ceb39773305a007dc6f805f1a6d1601bb47eecf697f242caf201b795c1620bea6ef19365f3e7cbf6e789500d2a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 91 Smith Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.701838887091 26.710818063754
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang