Successfully reported
+17

Lemon Tree Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Smith Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lemon Tree Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige woonbuurt in Aliwal-Noord. Die eiendom is sentraal geleë binne maklike bereik van winkels, skole en geriewe in die omgewing.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 2 oopplan-eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Die slaapareas is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamers storte het. Albei eenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ketel. Bykomende geriewe sluit 'n lugversorger, 'n TV met Netflix en komplimentêre WiFi in.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel asook toegang tot braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Michelle N
Besigheidsreis
5.0
Felt like home away from home. 10/10 stunning place and very clean. Will definitely stay there again when we go that way again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Bennie B
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, skoon en bekostigbaar. Dit was wonderlik gewees.
Aug 2025
Wynand Marthinus B
Saam met lewensmaat
5.0
Safe, modern. Great stay with value for money, very modern and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Sanet N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese blyplek. Pragtige en baie ruim kamer. Kamer en geriewe is baie netjies. Kan met geruste hart aanbeveel.
Mei 2025
Heila A
5.0
Netjies en veilige oornag plekkie. Sal beslis weer daar bly. Baie netjies met die nodige om 'n gemaklike oorslaap te verseker. Ek het laatnag opgedaag...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sunel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 91 Smith Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lemon Tree Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Smith Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62112817ceb39773305a007dc6f805f1a6d1601bb47eecf697f242caf201b795c1620bea6ef19365f3e7cbf6e789500d2a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 91 Smith Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.701838887091 26.710818063754
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang