Successfully reported

Lemon Tree Guest Rooms

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
1 nag
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl R
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Naby geleë aan die snelweg, en aan alles. Netjies. Ook 'n warm kombers. Netjies, naby geleë aan die snelweg. Lekker warm kombers vir die koue. Aangename gasheer. Sal weer daar kom bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha M
Lang verblyf
5.0
Aug 2025

Het baie privaatheid gehad. Gasvrou het nou en dan ingeloer om seker te maak. Baie rustige stil area. Al die geriewe gehad wat nodig was. Ek het vir 10 dae gebly en het niks kortgekom nie. Gemaklike bed. Het goed geslaap. Geen kragonderbrekings of probleme met warm water gehad nie. Vertrek is groot en ruim, glad nie beknop nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika B
1 nag
5.0
Jul 2025

Rustige atmosfeer. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie G
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Asemrowende belewenis. Baie dankie. Fantastiese plekkie! Goed ingerig en baie netjies. Gasvrou is dierbaar en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne H
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Heerlik warm geslaap onder baie komberse om Bloem se koue te oorleef! Die kamer het al die basiese benodigdhede gehad vir korttermyn oorslaap. Ek was aangenaam verbaas dat daar selfs 'n haardroër was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garth R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Perfect. Second time I've stayed here and it was perfect. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Best overnight stop with safe parking. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darius H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Gerieflik, gemaklik en bekostigbaar. Ons het gereis van Wes-Kaap tot Gauteng en besluit om in Bloemfontein te oornag. Dit was lekker gerieflik en gemaklik, selfs elektriese komberse op die beddens gehad. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jacobi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 520
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 520
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Scot Crescent, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW5dN8nstXAaRFoko4nb8BEhUtKpLrjhR9zPiUtPplfuChWyN6v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 1 Scot Crescent Fleurdal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.151263892939 26.191488552121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang