Successfully reported
+9

Lemon Tree Guest Rooms

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Scot Crescent, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R520 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lemon Tree Guest Rooms is ‘n gastehuis in Bloemfontein. Dis naby skole, winkels en kitskosrestaurante in die Fleurdal-area.

Verblyf word gebied in 2 kamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens en ‘n en suite-badkamer. Elke kamer het ook ‘n kombuisie met opwarm-en-eetgeriewe, ‘n TV met ‘n OpenView-dekodeerder en gratis WiFi.

Die gastehuis bied braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Lemon Tree Guest Rooms is sowat 16 km vanaf Braam Fischer Internasionale Lughawe en 8 km vanaf die Vrystaat Universiteit, asook die stadion.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Charl R
5.0
Naby geleë aan die snelweg, en aan alles. Netjies. Ook 'n warm kombers. Netjies, naby geleë aan die snelweg. Lekker warm kombers vir die koue. Aangena...
Sien meer
Sep 2025
Marietha M
5.0
Het baie privaatheid gehad. Gasvrou het nou en dan ingeloer om seker te maak. Baie rustige stil area. Al die geriewe gehad wat nodig was. Ek het vir 1...
Sien meer
Aug 2025
Rika B
5.0
Rustige atmosfeer. Baie lekker en gerieflik.
Jul 2025
Elmarie G
5.0
Asemrowende belewenis. Baie dankie. Fantastiese plekkie! Goed ingerig en baie netjies. Gasvrou is dierbaar en baie vriendelik.
Jul 2025
Lizanne H
5.0
Heerlik warm geslaap onder baie komberse om Bloem se koue te oorleef! Die kamer het al die basiese benodigdhede gehad vir korttermyn oorslaap. Ek was ...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jacobi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1 Scot Crescent, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Lemon Tree Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 520
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 520
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Scot Crescent, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW5dN8nstXAaRFoko4nb8BEhUtKpLrjhR9zPiUtPplfuChWyN6v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 1 Scot Crescent Fleurdal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.151263892939 26.191488552121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang