Successfully reported

Lemon Tree Studio 991

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Mooi soos die foto's, veilig en perfek vir wat ons nodig gehad het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmare V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Kan baie sterk aanbeveel. Pragtige, gerieflike plek in 'n veilige area!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Modern, skoon, uiters netjies en gerieflik. Absoluut! Modern, skoon en uiters netjies. Veilig! Die koffie was lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Bedagsaam en skoon verblyf. Ek het ’n heerlike verblyf hier gehad. Ek was aangenaam verras deur die bedagsame ekstras, soos Nespresso koffie kapsules en beskuit. Die kombuisarea was heeltemal voldoende vir my behoeftes en goed toegerus om maaltye voor te berei. Die beddens was uiters gemaklik. Boonop het die algehele netheid en aandag aan detail my verblyf baie aangenaam gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Voldoen aan al die verwagtinge. Eenheid was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merentia W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Oorslaap wat jy vir lank sal onthou. Die eienaar het beslis gesorg vir 'n baie mooi, goed versorgde eenheid. Netjies, baie skoon. Die Studio het 'n privaat parkeerplek en ingang. Baie veilige omgewing. Beslis bogemiddeld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

So lekker gebly. Alles van hoogste standaard. Geen foute, afwykings. Uitstekend! Uit die hoogste rakke. Dankie gasvrou. Ek het 70 geword op 9/4/2025, wat 'n lekker plekkie om in te bly op so dag na Langebaan/Strandloper kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dionne E V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Relaxing. Fantastic, the unit is well equipped and beautiful. The host was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Wonderful. Our stay was lovely. Clean and tidy. Everything we needed was there for us. We appreciated the ashtray as not many places provide one. Very homey and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 020
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 020
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 991 Schapejacht Circle, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe2928303961b6d6135df8ff27a07e3373abbbfaddd48fccc7d48ff786db27bbcaf4f3623281291392d23799328ebd7281d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 3) 41 5 1 5 991 Schapejacht Circle Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.071255593195 18.048670162565
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang