Successfully reported

Lengau Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Impala
B&B
Kudu
B&B
Big 5
B&B
Zebra-gesinskamer
B&B
Huisreëls

Let dat 'n 7 km-grondpad na die verblyf lei en dat dit vir alle voertuie geskik is.
Varsgemaakte middagetes, ’n driegangmaaltyd en wildritte kan by die lodge teen ’n ekstra koste bespreek word.
Die lodge bied nie selfsorggeriewe nie.
Kinders onder 12 word ongelukkig nie toegelaat nie.
Verdere aktiwiteite kan vroegtydig by die lodge bespreek word om beskikbaarheid te verseker.
’n Bewaringsfooi van R50 per persoon per nag en R200 per voertuig per bespreking word gehef. Dié betaling moet met vertrek by die lodge in kontant gemaak word.
Wildritte word nie ingesluit nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 110, Grietjie Private Nature Reserve, Balule Nature Reserve, Greater Kruger National Park, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88c7c80533c9383f73f86e8042e7896c254a672d94d0f65a416b930c6867699909a983eca3aabf655e5e41aa0472b02262d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Plot 110, Grietjie Private Nature Reserve, Balule Nature Reserve Greater Kruger National Park 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.08190696272 31.03814229431
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang