Successfully reported

Lentehof Guesthouse

Selfsorg
Lentehof Guesthouse
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Ervaar stylvolle, gemaklike leefstyl in hierdie moderne eenslaapkamer-toevlugsoord in die rustige dorpie Bultfontein, Vrystaat. Die ruimte is perfek vir enkelreisigers, paartjies of sakereisigers en beskik oor 'n pragtig ontwerpte badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n ruim leefarea wat ideaal is vir ontspanning of vermaak. Of jy nou vir werk of 'n stil wegbreek besoek, hierdie uitnodigende plek bied alles wat jy nodig het vir 'n verfrissende en onvergeetlike verblyf. Ons verwelkom jou graag!

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Buitelug
Braai
Balkon
Gesin & troeteldiere
Venstertralies vir kinders
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Basiese kook-benodighede
Etenstafel
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Broodrooster
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Besoekers toegelaat
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, air-fryer and kettle.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lentehof Guesthouse 1
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, lugbraaier, stoof en oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Basiese kook-benodighede
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Noodhulpkissie
Besoekers toegelaat
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Murray Street, Bultfontein, 9670, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5f750a91011a1168093931d3e6976b4a9f9dcd3e4ec17d4cc500c994bdd72ba68bba66c3ca15e5973c98c99a94d211dcb33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense Andrew Murray Street Bultfontein 9670 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.285349515688 26.151099170055
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang