Leopards and Louries Bush Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Hillside Road, Camperdown, Camperdown, 3720, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Leopards and Louries Bush Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Camperdown, 'n klein dorpie sowat 50 km vanaf Durban. Die eiendom is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek met asemrowende uitsigte en 'n goeie ligging naby verskeie toeriste-aantrekkings.
Gaste kan tussen 4 en suite-kamers, elk met gemaklike beddens kies. Die badkamers het óf 'n bad óf 'n stort. Verder het die kamers ook 'n TV, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Handdoeke en linne word ook voorsien.
Gaste kan 'n volledige Engelse ontbyt op die dek of in die lowerryke tuin met 'n uitsig oor die golwende heuwels geniet. Toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die personeel is deurlopend gereed om gaste by te staan. Verder is daar 'n bekoorlike dek en swembad vanwaar gaste die rustige omgewing kan waardeer.
Daar is 'n sonkragstelsel en 'n rugsteunkragopwekker sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Timothy John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 32 Hillside Road, Camperdown, Camperdown, 3720, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Leopards and Louries Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Hillside Road, Camperdown, Camperdown, 3720, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang