Leopold Rest
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 3439, Die Erwe, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Leopold Rest is 'n knus gaste-eenheid geleë op die eienaar se plaas aan die buitewyke van Prieska. Gaste kan kies tussen 2 verblyfopsies.
Albei eenhede spog met pragtige uitsigte oor die vallei en is slegs 2 minute se ry vanaf die middestad.
Elke eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Vir gerief is die eenhede toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, gratis WiFi en 'n TV.
Gaste kan gebruik maak van die braaigeriewe op die perseel, en Karoo-lam sowel as brandhout kan teen 'n bykomende koste voorsien word. Veilige parkering is beskikbaar vir elke eenheid op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Plot 3439, Die Erwe, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Gaste dink Leopold Rest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 3439, Die Erwe, Prieska, 8940, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang