Successfully reported

Leopold Rest

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Lizelle H
1 nag
5.0
Sep 2025

Wonderlike ervaring. Stille oase; heerlike beddens en pragtige uitsig. Modern maar gerieflik, als wat jy nodig het. Sal vir seker weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arien K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit was heerlik. Die plek is een van die beste plekke waar ek nog oornag het. Dit is so mooi en netjies, voel of jy in 'n vyfster hotel ingeboek het. Baie dankie vir 'n wonderlike belewenis om by julle te kon oornag. Sal beslis weer julle besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenebé H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon, netjies en moderne eenheid waar mens die sonsopkoms en stilte kan geniet. Ons het heerlik ontspan en die mooie natuurskoon geniet. Puik diens en die rustigste plaasatmosfeer. Perfekte naweek wegbreek en rus vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Peace and quiet! The peace and quiet was amazing! The best part of our stay was how quiet it was. The owner greeted us with a strong handshake, like a proper Northern Cape gentleman, and we were greatly impressed by this. The bed? Absolutely comfortable. The shower? Amazing! The view? Exceptional. This was 100% my favourite place to stay in. It is a bit difficult to find on the gravel road, but that's the only downside, which could easily be fixed with better signs. I would definitely recommend! It was an amazing recharge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Capie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Het lekker ontspan met 'n pragtige uitsig. Baie lekker gewees. Sal my weer daar inboek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frank D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2024

Kort so 'n bietjie aandag. Kort 'n laag verf. Dop net te veel af. Binne en buite.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ria N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Gerieflike, veilige oornag op pad na Namakwaland. Uiters netjiese suite met skoon linne in 'n stil, veilige omgewing. Alles wat mens nodig vir 'n oorslaapplek. Baie dankie aan Johan vir goeie roete-aanwysings en vriendelikheid! Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim R
1 nag
5.0
Nov 2021

Fantastic easy stay. Hosts are welcoming and the room is lovely and more than expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burger G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Fantastiese verrassing. Uiters netjies en skoon, met net genoeg wat 'n mens nodig het vir 'n gemaklike breuk tussen die lang paaie van die Noord-Kaap, sulke klein luukshede is welkom na jy die wye landskap en parke verken het. Kommunikasie en inligting was puik. Al het die wind redelik sterk gewaai, kan mens sien dat jy daar ook lekker buite kan kuier. Baie mooi uitsig oor die plaas, sal kan aanraai dat jy daar langer ook kan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre C
Kort verblyf
5.0
Jun 2021

Stay was good, bedding and room was excellent. Very nice place, what I would recommend is the option for breakfast or dinner, other than that it was a very nice and a cosy place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 3439, Die Erwe, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b267eb28a4d5e484225b816e179c3f84d5d361142e2edbbe95488f32736f9dfb6cdc9ade9621d07917d25a2d37595a9fe8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Plot 3439 Die Erwe 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.674897180544 22.769323354083
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang