Successfully reported

At-Let Se Plek

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Soné G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie en pragtig. Let se plek is pragtig. Ons het heerlik gebly en sal hierdie plek vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salet
At-Let Se Plek
Dankie vir die pragtige review, waardeer. Was lekker om julle hier te hê en hoop om julle gou weer hier te ontvang.

Marie C
1 nag
5.0
Jul 2025

Beautifully spacious room with all needed amenities. Lovely stay, close to everything. Friendly and easy check-in. Spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Lekker rustig en ontspanne. Ja, vir seker, maklik om in en uit te gaan, naby winkels en eetplekke, baie skoon, en attention to detail is baie goed. Kort 'n spieel naby 'n muurprop vir vrouens om hare droog te blaas.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salet
At-Let Se Plek
Baie dankie Eric vir julle review. Waardeer. Uitstekende idee. Sodra ek daardie spieël opgesit het, gaan ek vir julle 'n foto stuur.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Salet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Woltemade street, Jeffreysbay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25c21465c5c99d35567fe83d374dd9b401df94f640a7645654b2666c536ab8c93de65a63711196564f558cc0c25e08406939?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 23 Woltemade street Jeffreysbay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.054478877754 24.918738701852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang