Lethabong Lodge
Beskrywing
Jagtershuis Kingfisher is 'n groot oopplan-kamer met 3 dubbelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad en toilet. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel en yskas. Die kamer het ook 'n TV met DStv en WiFi-toegang vir gaste. Let asseblief daarop dat hierdie eenhede nie selfsorg is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Let asb. dat die waterpark weens instandhouding tot 6 September 2024 gesluit sal wees. Die verblyf is steeds beskikbaar en gratis wildritte word gebied om vir die ongerief te vergoed.
- Neem kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag oor die toestand van die grondpad doen, voor hulle bespreek.
- 'n Terugbetaalbare sleutel-/breekskadedeposito moet met inklok betaal word. Die deposito sal binne 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal wordr. Anders kan gaste 'n uitgaande inspeksie die aand voor uitklok reël, sodat die sleuteldeposito tydens uitklok terugbetaal kan word.
- Geen motorfietse en/of ATV-vierwielmotorfietse word by die lodge toegelaat nie.
- Neem ander gaste in ag deur geraasvlakke so laag moontlik te hou.
- Daar moet stilte tussen 22:00 en 07:00 wees.
- Gedurende die middel van die week, tydens die stilseisoen, kan daar konferensies en/of skoolgroepe by die lodge wees.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie, behalwe gidshonde vir blindes en siggestremdes.
- 'n Wasgoeddiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Rook is verbode in die lodge-kamers en safaritente. Indien gaste wel rook, kan dit tot 'n boete lei.
- Die lodge-kamers, safaritente en die kampeerplekke word daagliks skoongemaak.
- Gaste moet hul eie swemhanddoeke en vadoeke saambring.
- Geen musiek van voertuie of privaat klankstelsels of -toerusting word toegelaat nie.
Kampeerplek:
- Gaste wat die kampgeriewe gebruik moet hulle eie aansluitproppe saambring.
- Die standaardgrootte van 'n staanplek is 15 m x 15 m.
Dagbesoekers:
- Maksimum 80 dagbesoekers word per dag by die lodge toegelaat.
- Dagbesoekers moet vooraf bespreek en aanlyn die volle bedrag betaal.
- Groepbesprekings vir dagbesoekers is tot 10 mense per groep beperk.
- Geen kos of drank van buite word toegelaat nie - die lodge bied al die nodige geriewe.
Waterpark:
- Die waterpark sal van 09:00 tot 18:00 oop wees.
- Gaste is welkom om kampstoele en strandsambrele saam te bring.
- Swemhanddoeke word nie voorsien nie, so gaste moet hul eie saambring
- Rugleunings is gratis en vir alle gaste op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis beskikbaar.
- Stoele is vir bejaardes en gestremdes op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis beskikbaar.
- Geen terugbetalings of afslag sal as gevolg van enige glybaan of watergeriewe wat buite werking is, toegeken word nie.
- Geen terugbetalings of afslag sal as gevolg van slegte weer toegeken word nie.
- Aangewese rookareas is beskikbaar, soos aangedui op die aanwysingsbord.
- Behoorlike swemklere moet te alle tye gedra word. Gaste mag dalk verhoed word om sommige van die watergeriewe te gebruik indien dit nie nagekom word nie.
- Alle besoekers by die glybane moet die lengte wees wat op die borde by elke glybaan aangedui word.
- Niemand mag 'n kind vergesel wat korter is as die aangeduide lengte soos op die borde by elke glybaan.
- Alle reëls van die waterpark en die instruksies van die lewensredder aan diens, moet te alle tye gehoorsaam word. Indien nie, kan gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat.
Wildritte:
- Gaste moet bly sit tydens wildritte, tensy die wildbewaarder toestemming gegee het om te beweeg.
- Gaste moet hul stemme stil hou tydens wildritte.
- Selfone moet tydens wildritte stil gehou word.
- Moenie probeer om wilde diere se aandag te trek nie.
- Tensy toestemming gegee word, moenie eet of drink terwyl die wildvoertuig ry nie.
- Gaste word toegelaat om foto's van diere te neem, maar die diere moet te alle tye gerespekteer word.
- Gehoorsaam te alle tye die instruksies van die wildbewaarders.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Lodge-kamers is 7 langs mekaar geleë, lugverkoelde kamers, elk met 'n privaat ingang, geleë op die tweede verdieping van die hooflodge-gebou. Elke kamer bied slaapplek vir 4 gaste en is gemeubileer met 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers beskik oor 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster, asook 'n platskerm-TV. Elke kamer maak oop na 'n balkon met 'n piekniektafel en 'n gasbraai. Gaste in die Lodge-kamers kan ook die gemeenskaplike houtbraaigeriewe gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster in.
Huisreëls
Let asb. dat die waterpark weens instandhouding tot 6 September 2024 gesluit sal wees. Die verblyf is steeds beskikbaar en gratis wildritte word gebied om vir die ongerief te vergoed.
- Neem kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag oor die toestand van die grondpad doen, voor hulle bespreek.
- 'n Terugbetaalbare sleutel-/breekskadedeposito moet met inklok betaal word. Die deposito sal binne 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal wordr. Anders kan gaste 'n uitgaande inspeksie die aand voor uitklok reël, sodat die sleuteldeposito tydens uitklok terugbetaal kan word.
- Geen motorfietse en/of ATV-vierwielmotorfietse word by die lodge toegelaat nie.
- Neem ander gaste in ag deur geraasvlakke so laag moontlik te hou.
- Daar moet stilte tussen 22:00 en 07:00 wees.
- Gedurende die middel van die week, tydens die stilseisoen, kan daar konferensies en/of skoolgroepe by die lodge wees.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie, behalwe gidshonde vir blindes en siggestremdes.
- 'n Wasgoeddiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Rook is verbode in die lodge-kamers en safaritente. Indien gaste wel rook, kan dit tot 'n boete lei.
- Die lodge-kamers, safaritente en die kampeerplekke word daagliks skoongemaak.
- Gaste moet hul eie swemhanddoeke en vadoeke saambring.
- Geen musiek van voertuie of privaat klankstelsels of -toerusting word toegelaat nie.
Kampeerplek:
- Gaste wat die kampgeriewe gebruik moet hulle eie aansluitproppe saambring.
- Die standaardgrootte van 'n staanplek is 15 m x 15 m.
Dagbesoekers:
- Maksimum 80 dagbesoekers word per dag by die lodge toegelaat.
- Dagbesoekers moet vooraf bespreek en aanlyn die volle bedrag betaal.
- Groepbesprekings vir dagbesoekers is tot 10 mense per groep beperk.
- Geen kos of drank van buite word toegelaat nie - die lodge bied al die nodige geriewe.
Waterpark:
- Die waterpark sal van 09:00 tot 18:00 oop wees.
- Gaste is welkom om kampstoele en strandsambrele saam te bring.
- Swemhanddoeke word nie voorsien nie, so gaste moet hul eie saambring
- Rugleunings is gratis en vir alle gaste op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis beskikbaar.
- Stoele is vir bejaardes en gestremdes op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis beskikbaar.
- Geen terugbetalings of afslag sal as gevolg van enige glybaan of watergeriewe wat buite werking is, toegeken word nie.
- Geen terugbetalings of afslag sal as gevolg van slegte weer toegeken word nie.
- Aangewese rookareas is beskikbaar, soos aangedui op die aanwysingsbord.
- Behoorlike swemklere moet te alle tye gedra word. Gaste mag dalk verhoed word om sommige van die watergeriewe te gebruik indien dit nie nagekom word nie.
- Alle besoekers by die glybane moet die lengte wees wat op die borde by elke glybaan aangedui word.
- Niemand mag 'n kind vergesel wat korter is as die aangeduide lengte soos op die borde by elke glybaan.
- Alle reëls van die waterpark en die instruksies van die lewensredder aan diens, moet te alle tye gehoorsaam word. Indien nie, kan gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat.
Wildritte:
- Gaste moet bly sit tydens wildritte, tensy die wildbewaarder toestemming gegee het om te beweeg.
- Gaste moet hul stemme stil hou tydens wildritte.
- Selfone moet tydens wildritte stil gehou word.
- Moenie probeer om wilde diere se aandag te trek nie.
- Tensy toestemming gegee word, moenie eet of drink terwyl die wildvoertuig ry nie.
- Gaste word toegelaat om foto's van diere te neem, maar die diere moet te alle tye gerespekteer word.
- Gehoorsaam te alle tye die instruksies van die wildbewaarders.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Jagtershuis Turaco bestaan uit 2 slaapkamers, elk ingerig met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad en toilet. Daar is 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel en yskas. Die kamer het ook 'n TV met DStv en WiFi-toegang vir gaste. Let asseblief daarop dat hierdie eenhede nie selfsorg is nie.

Jagtershuis Hornbill bestaan uit 2 slaapkamers, elk ingerig met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad en toilet. Daar is 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel en yskas. Die kamer het ook 'n TV met DStv en WiFi-toegang vir gaste. Let asseblief daarop dat hierdie eenhede nie selfsorg is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe

Die luukse safaritente het lugversorging en is losstaande permatente wat elk slaapplek aan 6 gaste bied. Elke tent het 2 dubbelbeddens, 'n enkelbed met 'n uittrek-enkelmatras onder, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n induksieplaat toegerus. Dit lei na die etenstafel met stoele en 'n sitarea met rusbanke en 'n TV. Elke tent het 'n privaat onderdakstoep met meubels, 'n vuurput, ingeboude braai en 'n privaat plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die waterpark weens instandhouding tot 6 September 2024 gesluit sal wees. Die verblyf is steeds beskikbaar en gratis wildritte word gebied om vir die ongerief te vergoed.
- Neem kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag oor die toestand van die grondpad doen, voor hulle bespreek.
- 'n Terugbetaalbare sleutel-/breekskadedeposito moet met inklok betaal word. Die deposito sal binne 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal wordr. Anders kan gaste 'n uitgaande inspeksie die aand voor uitklok reël, sodat die sleuteldeposito tydens uitklok terugbetaal kan word.
- Geen motorfietse en/of ATV-vierwielmotorfietse word by die lodge toegelaat nie.
- Neem ander gaste in ag deur geraasvlakke so laag moontlik te hou.
- Daar moet stilte tussen 22:00 en 07:00 wees.
- Gedurende die middel van die week, tydens die stilseisoen, kan daar konferensies en/of skoolgroepe by die lodge wees.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie, behalwe gidshonde vir blindes en siggestremdes.
- 'n Wasgoeddiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Rook is verbode in die lodge-kamers en safaritente. Indien gaste wel rook, kan dit tot 'n boete lei.
- Die lodge-kamers, safaritente en die kampeerplekke word daagliks skoongemaak.
- Gaste moet hul eie swemhanddoeke en vadoeke saambring.
- Geen musiek van voertuie of privaat klankstelsels of -toerusting word toegelaat nie.
Kampeerplek:
- Gaste wat die kampgeriewe gebruik moet hulle eie aansluitproppe saambring.
- Die standaardgrootte van 'n staanplek is 15 m x 15 m.
Dagbesoekers:
- Maksimum 80 dagbesoekers word per dag by die lodge toegelaat.
- Dagbesoekers moet vooraf bespreek en aanlyn die volle bedrag betaal.
- Groepbesprekings vir dagbesoekers is tot 10 mense per groep beperk.
- Geen kos of drank van buite word toegelaat nie - die lodge bied al die nodige geriewe.
Waterpark:
- Die waterpark sal van 09:00 tot 18:00 oop wees.
- Gaste is welkom om kampstoele en strandsambrele saam te bring.
- Swemhanddoeke word nie voorsien nie, so gaste moet hul eie saambring
- Rugleunings is gratis en vir alle gaste op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis beskikbaar.
- Stoele is vir bejaardes en gestremdes op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis beskikbaar.
- Geen terugbetalings of afslag sal as gevolg van enige glybaan of watergeriewe wat buite werking is, toegeken word nie.
- Geen terugbetalings of afslag sal as gevolg van slegte weer toegeken word nie.
- Aangewese rookareas is beskikbaar, soos aangedui op die aanwysingsbord.
- Behoorlike swemklere moet te alle tye gedra word. Gaste mag dalk verhoed word om sommige van die watergeriewe te gebruik indien dit nie nagekom word nie.
- Alle besoekers by die glybane moet die lengte wees wat op die borde by elke glybaan aangedui word.
- Niemand mag 'n kind vergesel wat korter is as die aangeduide lengte soos op die borde by elke glybaan.
- Alle reëls van die waterpark en die instruksies van die lewensredder aan diens, moet te alle tye gehoorsaam word. Indien nie, kan gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat.
Wildritte:
- Gaste moet bly sit tydens wildritte, tensy die wildbewaarder toestemming gegee het om te beweeg.
- Gaste moet hul stemme stil hou tydens wildritte.
- Selfone moet tydens wildritte stil gehou word.
- Moenie probeer om wilde diere se aandag te trek nie.
- Tensy toestemming gegee word, moenie eet of drink terwyl die wildvoertuig ry nie.
- Gaste word toegelaat om foto's van diere te neem, maar die diere moet te alle tye gerespekteer word.
- Gehoorsaam te alle tye die instruksies van die wildbewaarders.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 108 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Maritikloof, 380KQ Rooiberg, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang