Successfully reported

Ley Garen Cottage

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Hanno B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Beautiful view, neat and clean. The room has a beautiful view and it was neat and clean. There are a lot of stairs to get to the cottage and it did not have direct street access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Albert S
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Sentraal, mooi uitsig. Dit is 'n baie mooi plek. Jy klim net baie trappe tot by die plek en jou kar staan in die straat. Die stortkop kort aandag, dit maak net dat dit baie mors in die badkamer, maar kan gebruik word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lizaan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Lekker gekuier in hierdie rustige see dorpie. Mooi, netjies en skoon. Hou net in gedagte dat hierdie akkommodasie slegs deur trappe bereik kan word. Geen parkering naby die huis nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 107

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Ley Road, Kalk Bay, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fe7ccbc1ae11e876c840febd22553ff8b7e3e95e8b6edad81084582b438985b07736e624d83d480c9a65d6a5dbcccdfa7da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 22 Ley Road Kalk Bay 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1192729 18.454792
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang