Successfully reported
+40

Liberty Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Eastlake Island Way, Marina da Gama, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Liberty Lodge bied gemaklike verblyf met asemrowende uitsigte oor die Zandvlei-rivier in Marina da Gama.

Die ruim huis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste kan maaltye op die gemeubileerde balkon geniet terwyl hulle die uitsigte inneem. Daar is ook toegang tot 'n braai-area en direkte toegang tot die meer, waar visvang kan geniet word. Veilige parkering is beskikbaar dwarsdeur die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Muizenberg-strand slegs 2.5 km weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Colleen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 34 Eastlake Island Way, Marina da Gama, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Liberty Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Eastlake Island Way, Marina da Gama, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8d8dae847cfef5a430ae02eaf43f064254877bf1b2016bed57cf9b09df9070b080b0e9cb0c328d4ec185e3ac0faf5c83e6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 34 Eastlake Island Way Marina da Gama 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.0920625 18.4778324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang