Successfully reported

Liberty Lodge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Geraasvlakke: word aangemoedig om julleself op die patio te geniet, te braai, te swem, ens., met die bewustheid dat geraas maklik oor die water versprei en bedag te wees op die impak wat dit op die bure het. Ook 'n herinnering dat geleenthede en partytjies nie toegelaat word nie.

Stilte tye: Van 22:00 tot 08:00

Geen rook binne die huis nie, slegs op die patio en in die tuin. Gooi asseblief u sigaretstompies in die asblikke of blombeddings weg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Eastlake Island Way, Marina da Gama, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8d8dae847cfef5a430ae02eaf43f064254877bf1b2016bed57cf9b09df9070b080b0e9cb0c328d4ec185e3ac0faf5c83e6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 34 Eastlake Island Way Marina da Gama 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.0920625 18.4778324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang