Successfully reported
+20

Lieben Charm Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kleinfontein 368, Division 81, Cullinan District, 1001, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lieben Charm Guest Farm is sowat 15 min vanaf Pretoria en al die hoofweë geleë.

Verblyf word in 4 kamers en 2 houthuise gebied. Die kamers het elk beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat ingang.

Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Ander geriewe sluit ook 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Lieben Charm Guest Farm is naby aan verskeie trou-venues, konferensiefasiliteite en ander besienswaardighede in Rayton, Cullinan en Kleinfontein Donkerhoek geleë. 'n Teerpad lei jou na die gastehuis se ingang.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Jossie G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was goed. Dit was perfek vir ons. Ons het net oornag plek gesoek. Ek sal wel aanbeveel dat die stortkop vervang word en die stortdeure, die water ...
Sien meer
Jul 2025
Thea S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige verblyf gewees. Die rustigheid is 'n bonus.
Des 2024
Anneen L
Gesin met klein kinders
5.0
Oulike plekkie. Die diens wat ons daar ontvang het is dierbaar! Die plekkie is skoon en gesellig en sal vir seker weer daar bespreek as ons in die are...
Sien meer
Apr 2024
Suzette V
4.8
Heeltemal voldoende. Elsabe het duidelike inligting gegee oor inklokprosedures en Kwima was baie vriendelik. Lekker geslaap en baie goed geleë. Melk i...
Sien meer
Apr 2024
Anri V
4.6
Dis 'n baie oulike plekkie en die mense doen regtig vir jou moeite. Ek het lekker gebly.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kleinfontein 368, Division 81, Cullinan District, 1001, Gauteng
  • Gaste dink Lieben Charm Guest Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kleinfontein 368, Division 81, Cullinan District, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA620dee786516f5d221d674476a816dbf930e17c7bed1f86844bba828e38910364b9fd08a62832f74d4a36d8d10107382c029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 44 5 1 4 Kleinfontein 368 Division 81 1001 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 09:00 -25.801620198741 28.50049585104
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang