Lieben Charm Guest Farm
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kleinfontein 368, Division 81, Cullinan District, 1001, Gauteng
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lieben Charm Guest Farm is 15 minute vanaf Pretoria en naby al die groot verkeersroetes geleë.
Verblyf beskik oor 4 kamers en 2 houthutte. Die kamers is ingerig met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat ingang.
Geriewe op die perseel sluit troeteldiere volgens reëling, braai-area en veilige parkeerplek in.
Lieben Charm Guest Farm is in die omgewing van verskeie trou-venues, konferensiegeriewe en ander besienswaardighede geleë in die Rayton, Cullinan, Kleinfontein Donkerhoek area met 'n teerpad tot by die Gastehuis-ingang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Elsabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kleinfontein 368, Division 81, Cullinan District, 1001, Gauteng
- Gaste dink Lieben Charm Guest Farm het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kleinfontein 368, Division 81, Cullinan District, 1001, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang