Lincoln Cottages Libertas and 20 on Thorpe
Beskrywing
Libertas Kothuis het slaapplek vir 3 volwassenes of 2 ouers met 2 klein kinders. Die kothuis is oopplan en het 'n koninggrootte-bed, 1 enkellbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n eetarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel het onbeperkte WiFi en sekere DStv-kanale. Dit is naby die gemeenskaplike swembad, braai-area en ontvangs.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 8 jaar betaal R350.00. Rook verbode. Die swembad is geleë by die ontvangsarea by Grimthorpelaan 20.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
20 on Thorpe-kothuis is oopplan met 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie en eetarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en die kothuis is toegerus met WiFi en geselekteerde DStv-kanale. Gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike swembad en braai-area. Die swembad is geleë by die ontvangsarea by 20 Grimthorpe Laan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 8 jaar betaal R350.00. Rook verbode. Die swembad is geleë by die ontvangsarea by Grimthorpelaan 20.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Grimthorpe Avenue, Lincoln Meade, Pietermaritzburg,, 3201, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang