Linda se Dop
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea Street, Neutedop Estate, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Linda se Dop is in Nieuwoudtville, in die Namakwa-distrik, geleë. Die gastehuis is 4.8 km vanaf die Hantam Nasionale Botaniese Tuin en 6.3 km vanaf die Nieuwoudtville Blomreservaat.
Die gastehuis bied netjiese kamers, elk gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met die volledige DStv-pakket, WiFi, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Veilige parkering word voorsien. Die gastehuis het ook 'n swembad, sonstoele en braaigeriewe. Gaste is welkom om maaltye by enige van die restaurante in die dorp te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Protea Street, Neutedop Estate, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Gaste dink Linda se Dop het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea Street, Neutedop Estate, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang