Successfully reported

Linga Futhi Beach Cottages

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Marthinus J
Kort verblyf
4.4
Aug 2025

Lieflike uitsig, lekker weer, lekker blyplek! Soos altyd is die uitsig ongelooflik en die weer het saamgespeel! Dit het dit 'n baie lekker ervaring gemaak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marthinus J
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jul 2025

Baie lekker gebly met 'n pragtige uitsig! Baie lekker gebly, dankie, maar koffie sou dit nog lekkerder gemaak het!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leonard S
1 nag Saam met vriende
4.0
Okt 2025

Die uitkyk is fantasties en loop afstand van die see. Vir die een aand wat ons oorgeslaap het, niks meer nodig nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Almarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2025

Goeie kuier en visvang. Was aangenaam, net geen afdak vir die voertuig nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Annette T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Asemrowende see vakansie. Hierdie plekkie is 'n hidden gem. As jy hou van privaatheid en die see op jou voorstoep, is Linga Futhi Beach Cottages die plek vir jou. Uitstekende 180-uitsig oor die see. Dit was ons eerste besoek aan Port St. John's. Ons het nie geweet dit is so afgesonder nie. Sou graag net meer inligting daaroor wou gehad het voor die tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Vernon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferry Point Road, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18af364986f9f96fae68fc450cb07d3f5e35db8cbaaf0d4ee4d2dfd71a4e7fa94c27e3f60c91cdbbccbdba4f856932484823?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 Ferry Point Road Port St Johns 5120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.61587 29.567261

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang