Lion Mansion
Beskrywing
The Lion Den beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis, sitarea, eetarea en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale asook WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen rook, geen harde musiek nie aangesien ons in 'n hoë woonbuurt is. Byeenkomste word toegelaat met respek vir die buurt. Kontak ons vir spesiale vereistes.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Lion Road beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuis, sitarea, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met ekskuliewe DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen rook, geen harde musiek nie aangesien ons in 'n hoë woonbuurt is. Byeenkomste word toegelaat met respek vir die buurt. Kontak ons vir spesiale vereistes.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 12:00
- Adres: 104 Lion Road, Monument Park, Pretoria, 0105, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang