Successfully reported

Lion's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Mariaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dankie, ons het baie lekker gebly. Dankie, alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolte S
1 nag
5.0
Aug 2025

Dit was lekker gewees. Ek het lekker gebly en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maurice J
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Waarde vir jou geld verblyf. Mooi, skoon en gerieflike blyplek. Die restaurant het ongelooflik lekker kos. Beslis waarde vir geld verblyf! Al wat ek sal verander, is die verskeidenheid TV kanaal opsies. (DSTV is baie swak).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darryll C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Goeie waarde vir geld. Baie lekker plek vir gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Pleasant surroundings with respectful, helpful staff. The garden is lovely and peaceful. We found the staff to be friendly, attentive and willing to accommodate our early departure. Our room was clean and the bed comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adéle V
1 nag
3.6
Jul 2025

Gerieflik vir enkelnag oorbly. Sou graag 'n spieël in die kamer wou gehad het by 'n kragpunt. Asblik in die kamer sou ook beter wees. Verder het ek nie klagtes nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Willem R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Vriendelijk, gastvrij, prachtige tuin! Fantastische tuin, heerlijk eten, dorpje is niet echt de moeite waard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aryna E
1 nag
4.6
Feb 2024

Positief. Was aangenaam. Kamer net klein met geen asdrom nie. Restaurant en kroeg handig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Graham W
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Baie aangenaam. Baie aangename verblyf. Staf is altyd vriendelik. Kamer was baie gemaklik, netjies. Kon nie vir meer vra nie. Sou aanbeveel indien jy verblyf benodig in die Loskop Vallei. Great restaurant by die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Els Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Haarhoff Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7822de14c37ab2fdfe9ac7d167b028a1383e04343f8b050f6dbe640d3256c64b9b44aceada19b023de559440ce426aecae78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 25 Haarhoff Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.17374 29.39468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang