Lion's Guesthouse
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met DSTV, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 4 bly gratis.
Kinders tussen 5 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer met 'n dubbelbed, TV, DStv-Hotelpakket, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolfoond, lugversorging wat verhit én verkoel, lessenaar en bagasierak. En suite-badkamer met 'n stort en wasbak. Hierdie kamer is in die hoofgebou met 'n grasdak en hoë plafonne.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 4 bly gratis.
Kinders tussen 5 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed (Kamer 9 kan met 2 enkelbeddens omskep word) en 'n slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, twee wasbakke en 'n toilet. Let asseblief daarop: Kamers 8 en 10 is slegs toegerus met 'n stort. Die eenheid beskik ook oor 'n TV met die DStv-gasvryheidspakket, 'n ketel, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, lugversorging (met beide verkoelings- en verhittingsinstellings) en 'n lessenaar. Ekstra beddens vir tot 2 bykomende gaste kan op versoek voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 4 bly gratis.
Kinders tussen 5 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer met 'n dubbelbed. Hulle deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n SMEG-stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas/vrieskas, binne- en buitebraai, en 'n seisoenale plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 4 bly gratis.
Kinders tussen 5 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Haarhoff Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang