Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R536, Lions Rock Golf Lodge, Hazyview, 1100, Mpumalanga
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp bied B&B-verblyf langs die R536, ongeveer 7 km vanaf Hazyview in Mpumalanga en is net 20 km vanaf die Phabeni-hek van die Krugerwildtuin geleë.
Verblyf bestaan uit verskeie luukse tente. Elke suite het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluisie, plafonwaaier en 'n verwarmer. Elke suite lei na 'n onderdakstoep met 'n plonspoel en ingeboude braaigeriewe. Elke tent-staanplek bied 'n uitsig oor die Sabie-rivier.
Ontbyt word in die restaurante naby die rivier bedien en daar is ook 'n kroeg. Verder spog die lodge met 'n swembad wat 'n uitsig oor die vallei het.
Gaste kan die voëllewe dophou, die perseel se voetslaanroetes verken of net lekke uitspan en 'n koue drankie geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Off the R536, Lions Rock Golf Lodge, Hazyview, 1100, Mpumalanga
- Gaste dink Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R536, Lions Rock Golf Lodge, Hazyview, 1100, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang