Successfully reported
+67

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp

  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R536, Lions Rock Golf Lodge, Hazyview, 1100, Mpumalanga
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp bied B&B en is langs die R536 geleë, sowat 7 km vanaf die dorpie Hazyview in Mpumalanga. Die lodge is ideaal geleë 20 km vanaf die Phabeni-hekke van die Krugerwildtuin.

Verblyf bestaan uit verskeie suites en luukse tente. Elke suite beskik oor 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n klein kluis om waardevolle items in te bêre, 'n plafonwaaier en 'n verwarmer. Elke suite maak oop op 'n onderdakstoep wat spog met 'n plonspoel en 'n ingeboude braaigeriewe. Elke tentstaanplek bied uitsigte oor die Sabierivier.

Ontbyt word bedien in die restaurant onder by die rivier, wat ook 'n kroeg met goed gevulde voorraad het. Boonop spog die lodge met 'n swembad wat oor die vallei uitkyk.

Gaste word aangemoedig om die vrugbare voëllewe te geniet, of selfs aan 'n kort staptog op die terrein deel te neem, of bloot net 'n verkoelde drankie te geniet en te ontspan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Precious Z
Gesin met klein kinders
5.0
I enjoyed my stay and would definitely recommend, but self-catering would do. I really enjoyed my stay. The receptionist who checked us...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Bernhard S
5.0
Unique and romantic. We stayed 3 nights at the tented camp. Service was very friendly, food was very tasty. The best is the unique loca...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Annel R
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful. We had a wonderful stay. Rooms neat, tidy, and clean. Everyone was friendly. Food was delicious. Riverside was beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Veronique B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect honeymoon! Amazing! We will definitely be going back every year. The most amazing staff, good food, great accommodation! Truly ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Phillippa M
Saam met lewensmaat
3.8
Will not recommend it. The other guests got very noisy to the point that we could not sleep. It was not as tranquil as one would expect...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Off the R536, Lions Rock Golf Lodge, Hazyview, 1100, Mpumalanga
  • Gaste dink Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R536, Lions Rock Golf Lodge, Hazyview, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyZzhiC6qhgWpliUHN20PU33R3opOe41KPva7cjt5vCYY3f1o17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Off the R536 Lions Rock Golf Lodge 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.035061489029 31.063746731811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang